Het gisterdaand begin met die Jillian Michaels 30 day Shred. Ek is nie so seer as wat ek gedink het ek gaan wees nie en sien uit daarna om sterker te word in die volgende paar weke. My kuite het ook bietjie groter geword - jippee!! (ek het nie regtig kuite nie).

Die yoga werk so goed! Ek LOVE dit. En nou die Shred daarby. Gaan vanmiddag of bietjie stap of draf, moet maar sien waarvoor sien ek kans. Maar die alie moet kleiner.

   Stötta   


     
 

Lämna en kommentar


Du måste logga in för att kunna lämna en kommentar. Klicka här för att logga in.
 


SunikaN 's vikthistorik


Skaffa appen
    
© 2024 FatSecret. Alla rättigheter reserverade.