Wie sou ooit kon dink dat ek die carbs kon los? Ek dink die feit dat ek darem 70g 'n dag kan inneem help so bietjie, so ek voel nie heeltemal deprived nie. :) En my suiker is meeste dae onder 30g - voel so chuffed met myself. Het gedink ek gaan vrugte geweldig mis, maar eintlik doen ek nie. Het vinnig gewoond geraak aan my een vrug 'n dag ipv 3.

5kg verloor na my weigh-in vanoggend. Not to bad for 44 days. :) Dis 'n kilo elke 9 odd dae. Hehehe! Hopelik kan ek dit byhou - veral sedert ons op vakansie gaan volgende week. Sal maar net goed moet beplan voor die tyd. Selfs al maintain ek net, sal dit ook goed wees. Wil net asseblief nie optel nie. Sien nie kans vir dit nie.

Visa kostkalendern, 14 februari 2013:
1067 kcal Fett: 51,45g | Prot: 87,96g | Kolh.: 69,65g.   Frukost: broccoli, eggs, tomato, gouda, milk, rooibos tea. Lunch: soy sauce, cashew nuts, green peppers, chicken, beef, jasmine rice. Middag: brocolli, tomato, Mash potato, Beef For Cottage Pie, feta cheese, baby spinach, cucumber. Snacks/Annat: rooibos tea, blueberries, whole milk. mer...

   Stötta   


     
 

Lämna en kommentar


Du måste logga in för att kunna lämna en kommentar. Klicka här för att logga in.
 


SunikaN 's vikthistorik


Skaffa appen
    
© 2024 FatSecret. Alla rättigheter reserverade.